Redaksionele Komitee (Nuwe Testament)

RKNT

Agter vlnr: Prof Jan Barkhuizen, prof Jorrie Jordaan, prof Jackie Naudé, prof Ernst Kotzé.
Voor vlnr: Prof Andrie du Toit, prof Bernard Combrink, dr Karen de Wet, prof Henning Snyman.

 

Redaksionele Komitee (Deuterokanonieke Boeke)

RKDK

Agter vlnr: Prof Paul Decock, prof Chris van der Merwe, prof Jan Barkhuizen, prof Gert Steyn, prof Jackie Naudé, prof Jac Conradie.
Voor vlnr: Prof Johann Cook, prof Bernard Combrink, prof Henning Snyman, dr Karen de Wet.

 

Prof Christo van der Merwe van die Universiteit Stellenbosch, het op Donderdag 16 Oktober 2014 sy professorale intreerede gelewer.

Vlnr: Prof Johan Hattingh, Dekaan: Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe; middel: Prof Christo van der Merwe, Departement Antieke Studie; regs: Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing en Innovasie.

 

Ds Gerrit Kritzinger, Uitvoerende Hoof van die Bybelgenootskap het op 19 September 2014 sy laaste vergadering as lid van die Begeleidingskomitee van hierdie vertaling bygewoon. Ds Kritzinger tree op 30 November af.

Die lede van die komitee is voor: Dr Karen de Wet, ds Gerrit Kritzinger, prof Bernard Combrink, prof Andrie du Toit
Agter: Prof Herrie van Rooy, prof Ernst Kotze, prof Dirk Human, mnr Masenyani Baloyi, prof Jackie Naudé, prof Jorrie Jordaan, prof Andries Bretenbach, prof Christo van der Merwe

 

Bekendstelling van die Nuwe Testament en Psalms in die Groote Kerk, Kaapstad op 12 Maart 2014

 

Bekendstelling van die Nuwe Testament en Psalms in die AGS Kaleideo Gemeente, Kempton Park, op 9 April 2014

JSN Solid is designed by JoomlaShine.com