Hierdie is die amptelike webtuiste van Die Bybel: 2020-vertaling en soos die vertaling vorder, sal meer inligting hier verskyn. |
|
Tydskrif vir GeesteswetenskappeDesember 2020 uitgawe (Vol 60, nr 4) se tema is Opstelle oor die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en is opgedra aan Bernard Combrink.Lees gerus meer. |
|
KLIËNTEOPNAME: Ons doen 'n studie oor die 2020-vertaling van die Afrikaanse Bybel. Neem asseblief 'n paar minute om die vraelys te voltooi. |
|
KONFERENSIE OOR DIE 2020-VERTALING VAN DIE BYBEL
|
|
Wil jy graag meer weet oor die vertalingsmetode agter die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans? Die Departement Hebreeus aan die Universiteit van die Vrystaat bied 'n semesterkursus in Moderne Bybelvertaling op derdejaars vlak aan. Klik hier vir meer inligting. |
|
Wat is nuut
|
ProefvertalingsBelangrike kennisgewing Tot dusvêr is tekste aan die einde van fase 3 op die webblad geplaas, nadat die kommentaar deur kerklike en ander lesers in fase 3 deur die onderskeie Redaksionele Komitees oorweeg is. Dit was in elk geval slegs vir kennisname. Ons is nietemin dankbaar teenoor lesers wat sedertdien hierdie tekste gelees het en tog nog kommentaar ingestuur het. Dit was waardevol, aangesien ons na aanleiding hiervan in enkele gevalle skryffoute kon regstel.
|
Vraag en antwoord
|
NuusbriefKlik hier vir die jongste nuus oor hierdie vertaling! |