Meer oor hierdie Bybelvertaling - artikels, onderhoude, lesings en praatjies

  • Die Bybel: 'n Direkte Vertaling - DVD wat onder meer kwessies soos die rede vir die nuwe Bybelvertaling, die vertaalopdrag, die brontekste en taalgebruik en moontlike uitdagings dek.

  • Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 3 Augustus 2014 op RSG - Karen de Wet van die Department Afrikaans by UJ, en ook voorsitter van die literêre advieskomitee van Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling, gesels oor die nuwe Bybelvertaling en die taal-uitdagings wat daarmee gepaard gaan.

  • Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 17 Augustus 2014 op RSG - Karen de Wet gesels verder oor Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling en fokus veral op die poëtiese aard van die vertaling.

JSN Solid template designed by JoomlaShine.com